Leviticus 24:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elke sabbat moet hy dit gedurigdeur voor die aangesig van die HERE orden, deur 'n ewige verbond van die kinders van Israel weggeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Elke Sabbatdag moet hierdie brood in die teenwoordigheid van die Here vervang word ter wille van die Israeliete as ’n voortdurende verbond.
Afrikaans 1933/1953 Op elke sabbatdag moet hy dit gedurigdeur voor die aangesig van die HERE regsit, van die kant van die kinders van Israel as 'n ewige insetting.
Afrikaans 1983 Die brood moet gereeld op elke sabbat daar voor die Here vervang word. Dit is 'n verpligting wat vir altyd op die Israeliete rus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gereeld, Sabbatdag ná Sabbatdag, moet Aäron dit namens die Israeliete voor die Here regsit as 'n ewige verbond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters moet elke Sabbatdag nuwe brood neersit voor die Here. Die Israeliete moet dit altyd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke sewende dag moet die dienaars weer nuwe brood daar gaan neersit. Dit moet gereeld gedoen word.