Leviticus 24:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet hulle in twee rye, ses op 'n ry, op die rein tafel voor die aangesig van die HERE neersit.
Afrikaans (NLV) 2011 Pak die brood op die goue tafel in die teenwoordigheid van die Here in twee rye, ses brode in elke ry.
Afrikaans 1933/1953 en jy moet hulle in twee stapels neersit, ses in 'n stapel, op die rein tafel voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983 Pak dit in twee stapels van ses elk op die goue tafel voor die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sit dit in twee rye, ses in 'n ry, op die rein tafel voor die Here neer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet jy die brood in twee rye neersit op die goue tafel voor die Here, in elke ry moet daar ses brode wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet die brood op die goue tafel voor die Here in twee stapels pak wat elkeen ses brode het.