Leviticus 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy moet gedurigdeur die lampe op die suiwer kandelaar voor die aangesig van die HERE plaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Die lampe op die goue lampstaander in die teenwoordigheid van die Here moet gereeld versorg word.
Afrikaans 1933/1953 Hy moet op die rein kandelaar die lampe regmaak om te brand voor die aangesig van die HERE, gedurigdeur.
Afrikaans 1983 Aäron moet die lampe van die goue kandelaar gereeld versorg voor die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die rein menora moet hy die lampe regsit. Dit moet voortdurend voor die Here wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Aäron moet die lampe op die goue lampstaander sit, dit moet altyd daar voor die Here wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet ook kyk dat die lampies op die goue kandelaar gereeld brand.