Leviticus 24:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle sal een wet hê, sowel vir die vreemdeling as vir een van julle land: want Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hierdie bepalings is van toepassing op gebore Israeliete en op die vreemdelinge wat tussen julle woon. Ek, die Here, is julle God.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Net een wet moet daar vir julle wees die vreemdeling moet soos die kind van die land wees; want Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie beginsel geld vir gebore Israeliete en vir vreemdelinge, want Ek, die Here, is julle God.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar moet vir julle een beslissing wees. Soos dit vir die gebore Israeliet is, moet dit vir die vreemdeling wees. Ek is die Here julle God.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit moet dieselfde wet vir almal wees, vir vreemdelinge en vir Israeliete, want Ek is julle God die Here.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is net een wet vir almal. Die gebore Israeliet en die buitelander word presies eenders behandel. Ek is die Here. Ek is julle almal se God.” |