Leviticus 24:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy wat 'n dier doodmaak, hy moet dit teruggee; en hy wat 'n mens doodmaak, hy moet gedood word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie ’n dier doodmaak, moet dit ten volle vergoed, maar wie ’n ander persoon se lewe neem, moet doodgemaak word.
Afrikaans 1933/1953 Hy dan wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; maar hy wat 'n mens doodslaan, moet gedood word.
Afrikaans 1983 “As iemand 'n ander se dier doodmaak, moet hy dit vervang, maar as iemand 'n moord pleeg, moet hy die doodstraf kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie 'n dier doodslaan, moet daarvoor vergoed, maar wie 'n mens doodslaan, moet sterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat 'n dier doodmaak, moet betaal, maar iemand wat 'n mens doodmaak, moet sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hy ’n dier doodmaak, kan hy nog daarvoor vergoed, maar as hy ’n mens doodmaak, moet hy met sy eie lewe betaal.