Leviticus 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat iemand doodmaak, moet sekerlik gedood word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Enigeen wat die lewe van ’n ander persoon neem, moet doodgemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand enige mens doodslaan, moet hy sekerlik gedood word. |
| Afrikaans 1983 | “Iemand wat moord pleeg, moet die doodstraf kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Wanneer iemand enige mens doodslaan, moet hy beslis sterf; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Persoon wat 'n ander mens doodmaak, moet sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As ’n persoon iemand anders doodmaak, moet hy self doodgemaak word. |