Leviticus 24:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom in bewaring geplaas, sodat die gedagtes van die HERE aan hulle bekend gemaak kon word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die man in aanhouding geplaas totdat die wil van die Here in dié verband duidelik sou word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom in die gevangenis gesit, dat hulle 'n beslissing kon verkry volgens die uitspraak van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | en gevange gehou. Intussen is 'n beslissing van die Here oor die saak afgewag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom onder bewaking gehou totdat hulle 'n beslissing van die Here sou kry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die man toegesluit, hulle wou eers hoor wat die Here sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hom opgesluit sodat Moses vir die Here kon vra wat hulle met hom moes doen. |