Leviticus 23:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die eerste dag moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; geen dienswerk mag daarby doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die eerste dag van die fees moet die hele volk ophou werk en vir ’n heilige byeenkoms bymekaarkom.
Afrikaans 1933/1953 Op die eerste dag moet daar vir julle 'n heilige vierdag wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
Afrikaans 1983 Op die eerste dag moet julle 'n gewyde byeenkoms hou: julle mag dan geen werk doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die eerste dag moet julle 'n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen gewone take verrig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet op die eerste dag bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie julle werk doen wat julle altyd doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die eerste dag van die fees moet julle ophou met alles waarmee julle besig was en voor die Here bymekaarkom.