Leviticus 23:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die veertiende dag van die eerste maand teen die aand is die pasga van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Paasfees van die Here begin teen skemer op die veertiende dag van die eerste maand.
Afrikaans 1933/1953 In die eerste maand, op die veertiende van die maand, teen die aand, is die pasga van die HERE;
Afrikaans 1983 “Op die veertiende van die eerste maand teen skemer moet julle die paasfees vier tot eer van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ In die eerste maand, op die veertiende van die maand teen laatmiddag is dit die Pasga van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Paasfees van die Here is op die veertiende dag van die eerste maand, wanneer dit donker begin word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die paasfees vir die Here is in die lente. Dit begin net na sononder op die veertiende dag van die eerste maand.