Leviticus 23:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die feestye van die HERE aan die kinders van Israel bekend gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Moses dan hierdie instruksies oor die jaarlikse feeste van die Here vir die Israeliete gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Moses dan die feestye van die HERE aan die kinders van Israel bekend gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe aan die Israeliete die bevele gegee oor die feestye wat deur die Here bepaal is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het toe die feesdae van die Here aan die Israeliete bekend gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die Israeliete gesê watter feeste hulle vir die Here moet vier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het Moses dan die Israeliete oor die feesdae van die Here ingelig. |