Leviticus 23:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sewe dae lank moet julle in hutte woon; almal wat Israeliete gebore is, moet in hutte woon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir sewe dae lank moet alle gebore Israeliete in hutte woon wat van hierdie takke gemaak is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sewe dae lank moet julle in hutte woon; almal wat in Israel gebore is, moet in hutte woon, |
| Afrikaans 1983 | Sewe dae lank moet julle in hutte woon, alle gebore Israeliete moet dan in hutte woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet in hutte woon sewe dae lank. Al die gebore Israeliete moet in Israel in hutte woon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sewe dae lank in hutte woon. Elke Israeliet moet dit doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke gebore Israeliet bly dan sewe dae lank in die hutte wat julle met die takke gebou het. |