Leviticus 23:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand moet die huttefees sewe dae lank tot eer van die HERE wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Israeliete moet op die vyfde dag ná die Dag van Versoening begin met die Huttefees. Hierdie fees vir die Here duur sewe dae.
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir die HERE.
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: Van die vyftiende van die sewende maand af moet julle sewe dae lank die huttefees vier tot eer van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sê vir die Israeliete, ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit die Huttefees – sewe dae lank tot eer van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die Israeliete sê: Die Hutte-fees moet begin op die vyftiende dag van die sewende maand, en dit moet sewe dae lank aanhou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) vir die Israeliete gesê: “Die fees van die hutte is op die vyftiende dag van dieselfde sewende maand. Julle moet dit sewe dae lank tot eer van die Here vier.