Leviticus 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elke siel wat op daardie selfde dag enige werk doen, dié siel sal Ek uitroei onder sy volk uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal ook enige persoon wat op dié dag werk, om die lewe bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook elkeen wat op daardie selfde dag enige werk doen, die siel sal Ek uitroei onder sy volk uit. |
| Afrikaans 1983 | en Ek sal elkeen wat op hierdie dag werk, om die lewe bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en enige persoon wat enige werk doen op dié bepaalde dag – Ek sal daardie persoon uitwis uit die geledere van sy volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer iemand op hierdie dag werk doen wat hy altyd doen, dan sal Ek self hom wegvat van sy volk en Ek sal hom laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal enigiemand wat op daardie dag aangaan met sy werk uit my volk verwyder. |