Leviticus 23:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want elkeen wat op daardie selfde dag nie verdruk word nie, hy sal onder sy volk uitgeroei word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enige persoon wat homself nie op die dag verootmoedig nie, sal uit die gemeenskap verwyder word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want elkeen wat hom op daardie selfde dag nie verootmoedig nie, moet uit sy volksgenote uitgeroei word. |
| Afrikaans 1983 | Enigiemand wat nie vas op hierdie dag nie, moet van sy volksgenote afgesny word |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, enige persoon wat hom nie op dié bepaalde dag verootmoedig nie, moet uit sy volk verwyder word; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand nie op hierdie dag vas nie, dan moet julle hom afsny van sy volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enige persoon wat op hierdie bepaalde dag nie ophou eet en voor God kom buig nie, hoort nie langer by my volk nie. |