Leviticus 23:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op daardie selfde dag mag julle geen werk doen nie, want dit is 'n versoendag om vir julle versoening te doen voor die aangesig van die HERE julle God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle mag die hele dag lank nie werk nie, want dit is die Dag van Versoening wanneer daar vir julle voor die Here julle God versoening gedoen word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op daardie selfde dag mag julle g,,n werk doen nie, want dit is 'n versoendag om vir julle versoening te doen voor die aangesig van die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Niemand mag op dié dag werk nie, want dit is die versoendag waarop daar vir julle versoening gedoen word by die Here julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle mag nie enige werk op dié bepaalde dag doen nie, want dit is die Dag van Versoening om vir julle voor die Here julle God versoening te doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag nie op hierdie dag die werk doen wat julle altyd doen nie, want dit is die Versoendag om vir julle versoening te doen voor julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op hierdie spesifieke dag moet julle ook julle werk laat staan, want dit is ’n dag van vrede waarop julle sonde vergewe word en julle vrede kry by die Here. |