Leviticus 23:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag geen dienswerk daarin doen nie, maar julle moet 'n vuuroffer aan die HERE bring.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle mag geen werk doen op dié dag nie. Julle moet eerder vuuroffers vir die Here bring.”
Afrikaans 1933/1953 G,,n beroepswerk mag julle doen nie; maar julle moet aan die HERE 'n vuuroffer bring.
Afrikaans 1983 Niemand mag dan werk nie en julle moet offers aan die Here bring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag geen gewone take verrig nie en julle moet 'n offergawe vir die Here bring.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag nie die werk doen wat julle altyd doen nie en julle moet vir die Here 'n vuur-offer bring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag nie op daardie dag met julle gewone werk aangaan nie. Julle moet vir die Here ’n offer bring wat verbrand kan word.”