Leviticus 23:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Aangaande die feestye van die HERE wat julle as heilige samekomste moet uitroep, dit is my feestye. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gee vir die Israeliete instruksies oor die feeste wat die Here aangewys het, feeste waarheen julle almal opgeroep word om My te kom aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste dit is my feestye. |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die Israeliete: Die feeste wat julle tot my eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees. Die volgende is my feeste: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘My feesdae, die feesdae van die Here wat julle as heilige byeenkomste moet uitroep, is die volgende: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet praat met die Israeliete en vir hulle sê: Hierdie is die feeste van die Here wat julle moet vier. Dit is die tye wanneer julle moet bymekaarkom en wanneer julle julleself moet wy, dit is my feeste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | vir die Israeliete gesê: “Hier is my feesdae. Julle moet op hierdie dae vir My bymekaarkom.” |