Leviticus 22:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as die son onder is, sal hy rein wees en daarna van die heilige gawes eet; want dit is sy kos.
Afrikaans (NLV) 2011 As die son ondergaan, sal hy weer rein wees en mag hy van die heilige offers eet. Dit is immers hulle enigste kos.
Afrikaans 1933/1953 Maar as die son onder is, sal hy rein wees; en daarna kan hy van die heilige gawes eet, want dit is sy voedsel.
Afrikaans 1983 en die son onder is, is hy weer rein. Daarna moet hy toegelaat word om van die gewyde gawes te eet, want dit is al kos wat hy het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die son ondergegaan het, is hy rein. Daarna mag hy van die heilige gawes eet, want dit is sy brood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal rein wees nadat die son ondergegaan het, daarna mag hy van die gewyde presente eet, want dit is sy kos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en die son ondergegaan het, is hy egter weer reg vir sy werk. Hy mag dan weer van die offers eet, omdat dit die enigste kos is vir die dienaars.