Leviticus 22:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die siel wat so iets aangeraak het, sal tot die aand toe onrein wees en van die heilige gawes nie eet nie, tensy hy sy vlees met water was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal hy onrein bly tot die aand toe. Hy mag nie van die heilige offers eet voordat hy sy liggaam met water gereinig het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | die persoon wat aan so iets raak, sal tot die aand toe onrein wees, en hy mag van die heilige gawes nie eet nie tensy dat hy sy liggaam in die water gebad het. |
| Afrikaans 1983 | is hy die res van die dag onrein en mag hy nie van die gewyde gawes eet nie. Eers nadat hy gebad het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | so iemand sal onrein wees tot die aand toe. Hy mag nie van die heilige gawes eet nie. Maar as hy sy liggaam met water afgespoel |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hy aan enige een van hierdie dinge of persone geraak het, dan sal hy onrein wees tot die aand. Hy moet eers bad voordat hy van die gewyde presente mag eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet vir die res van die dag wegbly van die Here se tent af. Hy mag in daardie tyd ook nie van die offers eet nie. Nadat hy homself gewas het |