Leviticus 22:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat jou uit Egipteland uitgelei het om jou God te wees: Ek is die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was Ek wat julle uit Egipte gered het sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
Afrikaans 1933/1953 wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die HERE.
Afrikaans 1983 Ek het julle uit Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek, wat julle uit Egipteland laat wegtrek het om vir julle 'n God te wees. Ek is die Here. ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het julle uit die land Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het julle uit Egipte gebring om julle God te wees. Ek is die Here.”