Leviticus 22:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet julle my gebooie bewaar en dit doen: Ek is die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle moet al my gebooie getrou nakom en gehoorsaam daaraan wees, want Ek is die Here.
Afrikaans 1933/1953 Hou dan my gebooie en doen dit. Ek is die HERE.
Afrikaans 1983 “Gehoorsaam my gebooie en voer dit uit. Ek is die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Julle moet my bevele nakom en dit uitvoer. Ek is die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet aanhou om te doen wat my gebooie sê. Ek is die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Doen soos Ek vir julle sê en leef soos Ek van julle vra. Ek is die Here.