Leviticus 22:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op dieselfde dag moet dit opgeëet word; julle mag niks daarvan laat oorbly tot die môre toe nie. Ek is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eet die hele offerdier op die dag waarop dit gebring is. Jy mag niks laat oorbly tot die volgende dag toe nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op dieselfde dag moet dit geëet word. Julle moet daarvan niks laat oorbly tot die môre toe nie. Ek is die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet die offervleis dieselfde dag opeet en niks laat oorbly tot die volgende dag nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit moet op dieselfde dag geëet word. Julle mag niks daarvan laat oorbly tot die volgende oggend nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die vleis dieselfde dag op-eet, julle mag nie daarvan laat oorbly tot die volgende oggend nie. Ek is die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet julle deel van die offer nog op dieselfde dag opeet. Julle mag niks daarvan laat oorbly tot die volgende dag nie. Ek is die Here. |