Leviticus 22:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wanneer julle 'n dankoffer aan die HERE wil bring, bring dit volgens julle eie wil.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer jy ’n dankoffer vir die Here bring, doen dit só dat dit ter wille van jou aanvaar sal word.
Afrikaans 1933/1953 En as julle 'n lofoffer aan die HERE bring, moet julle dit so offer, dat julle welgevalle kan vind.
Afrikaans 1983 “Wanneer julle 'n dankoffer aan die Here bring, moet julle dit so doen dat dit vir die Here aanneemlik is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer julle 'n •dankoffer vir die Here slag, moet julle dit offer sodat dit tot julle voordeel strek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle vir My 'n dank-offer bring, dan moet julle dit só doen dat Ek dit aanvaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer julle ’n offer vir die Here bring om vir Hom dankie te sê, moet julle dit so offer dat Hy dit sal aanneem.