Leviticus 22:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En of dit 'n koei of 'n ooi is, julle mag dit en haar kleintjies nie op een dag slag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy mag nie ’n vroulike dier en haar kalf of lam saam op dieselfde dag slag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bees of stuk kleinvee mag julle ook nie saam met sy kleintjie op een dag slag nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Kalf of 'n lam mag nie op dieselfde dag as sy ma geoffer word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle mag nie 'n koei of 'n ooi en haar kleintjie op dieselfde dag slag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle mag nie 'n bul en sy kalf of 'n ram en sy lam op dieselfde dag slag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle mag egter nie ’n lam en sy ma op dieselfde dag offer nie. |