Leviticus 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar alles wat 'n gebrek het, mag julle nie offer nie, want dit sal julle nie aanneemlik wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ’n dier met ’n liggaamsgebrek bring nie, want dit sal nie ter wille van jou aanvaar word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle mag nie iets bring waar 'n liggaamsgebrek aan is nie, want dit sal julle nie ten goede kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Geen dier wat 'n liggaamlike tekortkoming het, mag geoffer word nie, want die Here sal dit nie van julle aanneem nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Geen dier met 'n liggaamsgebrek mag julle bring nie, want dit sal nie tot julle voordeel strek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as die dier nie gesond is nie, dan moet julle dit nie offer nie, want die Here sal dit nie aanvaar nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moenie ’n dier bring wat iets makeer nie, want die Here sal dit nie aanvaar nie. |