Leviticus 22:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle moet na julle eie wil 'n mannetjie sonder gebrek, van die bees, van die skape of van die bokke offer.
Afrikaans (NLV) 2011 sal dit net aanvaar word as dit ’n manlike dier sonder enige liggaamsgebrek is. Dit mag ’n bul, ’n skaapram of ’n bokram wees.
Afrikaans 1933/1953 moet dit so bring, dat julle welgevalle vind: 'n dier van die manlike geslag sonder gebrek, van die beeste, die lammers of die bokke.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet 'n manlike dier sonder gebrek uit die beeste, die skape of die bokke bring, sodat dit tot julle voordeel strek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet dit 'n gesonde bul of ram wees. Die Here sal dit aanvaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en hy wil hê dat die Here dit moet aanvaar, moet dit ’n bul of ’n skaapram of ’n bokram wees wat nie enige foute het nie.