Leviticus 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle mag die heilige gawes van die kinders van Israel wat hulle aan die HERE offer, nie ontheilig nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand mag die heilige offers wat deur die Israeliete vir die Here gebring word, onrein maak
Afrikaans 1933/1953 So moet hulle dan die heilige gawes wat die kinders van Israel aan die HERE afgee, nie ontheilig
Afrikaans 1983 “Die priesters moet egter toesien dat die gewyde gawes wat die Israeliete aan die Here gee, nie ontwy word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priesters mag nie die heilige gawes van die Israeliete wat hulle as wydingsgeskenke aan die Here gee, ontheilig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters mag nie die gewyde presente ontwy wat die Israeliete vir die Here offer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dienaars mag op geen manier toelaat dat die offers wat die Israeliete vir die Here bring, verkeerd gebruik word nie.