Leviticus 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die dogter van die priester ook met 'n vreemdeling getroud is, mag sy nie van 'n offer van die heilige gawes eet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As die dogter van ’n priester sou trou met iemand buite die priesterlike familie, mag sy nie langer van die heilige offers eet nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar as die dogter van 'n priester aan 'n vreemde behoort, mag sy van die offergawe van die heilige gawes nie eet nie.
Afrikaans 1983 Wanneer 'n priester se dogter trou met iemand wat nie lid is van die priesterfamilie nie, mag sy nie langer van die gewyde gawes eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die dogter van 'n priester met 'n onbevoegde persoon getroud is, mag sy nie meer van die •wydingsgeskenk van heilige gawes eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Priester se dogter wat getroud is met 'n man wat nie 'n priester is nie, mag nie eet van die offers wat gewyde presente is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As sy dogter met iemand trou wat nie ook by die tent werk nie, mag sy nie langer saam eet aan sy deel van die offers nie.