Leviticus 22:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as die priester enige siel met sy geld koop, moet hy daarvan eet, en die wat in sy huis gebore is; van sy vleis moet hulle eet.
Afrikaans (NLV) 2011 As die priester egter self die slaaf gekoop het, mag hy van die offers eet. As die slaaf kinders het, mag hulle ook deel in die kos.
Afrikaans 1933/1953 Maar as 'n priester iemand met sy geld koop, mag die daarvan eet, en die wat in sy huis gebore is; hulle mag van sy voedsel eet.
Afrikaans 1983 Slawe wat deur die priester gekoop is, of dié wat van geboorte af deel is van sy huishouding, mag wel eet van die kos wat hy ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wanneer 'n priester met sy geld iemand as sy besitting koop, mag so iemand daarvan eet; en slawe wat in sy huis gebore is, hulle mag ook van sy brood eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die priester 'n slaaf gekoop het of as 'n slaaf in sy huis gebore is, dan mag die slaaf van die priester se kos eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die slawe wat hy vir homself gekoop het en dié wat in sy huis gebore is, mag wel saam met hom sy deel van die offer eet.