Leviticus 21:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy mag hom nie verontreinig as hy 'n hoofman onder sy volk is om hom te ontheilig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy mag hom nie ongeskik maak vir sy werk deur naby die lyk van ’n skoonfamilielid te kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy mag hom as getroude man nie verontreinig onder sy volksgenote om hom te ontheilig nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy mag hom nie verontreinig deur naby die lyk van 'n aangetroude familielid te kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As eggenoot mag hy homself nie verontreinig onder sy mense om homself so te ontheilig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy mag nie aan die lyke van sy skoonfamilie raak nie, hy sal onrein word en dit sal hom ontwy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy mag egter nie aan die lyk van sy vrou of haar familie raak nie. Dit sal hom onbevoeg maak vir sy werk. |