Leviticus 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en vir sy suster 'n maagd wat naby hom is, wat geen man gehad het nie; vir haar mag hy verontreinig word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | of ongetroude suster wat afhanklik was omdat hy of sy geen man gehad het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan sy suster wat jongmeisie is, sy nabestaande, wat nie aan 'n man toebehoort het nie aan haar mag hy hom verontreinig. |
| Afrikaans 1983 | of 'n eie suster as sy 'n ongetroude jongmeisie is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sy maagdelike suster wat 'n naby bloedverwant is, wat nie 'n man het nie. Met hulle mag hy hom verontreinig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy mag ook raak aan die lyk van sy suster as sy nog 'n jongmeisie is, maar as sy getroud is, sal hy onrein word as hy aan haar lyk raak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | of sy suster, mits sy nooit getroud was nie. |