Leviticus 21:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het dit aan Aäron en sy seuns en aan al die kinders van Israel vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het hierdie instruksies vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het dit aan Aäron en sy seuns gesê en aan al die kinders van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Moses het dit toe vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het toe met Aäron en met sy seuns en met al die Israeliete gepraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het dit vir Aäron en sy seuns en al die Israeliete gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het dit toe aan Aäron en sy seuns en al die Israeliete oorgedra. |