Leviticus 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy moet die brood van sy God eet, van die allerheiligste sowel as van die heiliges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy mag egter van die kos eet wat aan God geoffer word, insluitende die heilige offers en die allerheiligste offers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die spys van sy God aangaan, hy mag van die hoogheilige en heilige gawes eet; |
| Afrikaans 1983 | Maar hy mag van die gewyde gawes eet, ook van die besondere gewyde gawes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die voedsel van sy God uit die •besonder heilige gawes en uit die •heilige gawes mag hy eet; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hy mag eet van die kos van sy God, hy mag eet van die hoog-gewyde offers en van die gewyde offers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy mag egter saam met die ander dienaars in sy familie van die offers eet wat vir die Here gebring is, selfs ook van die spesiale offers. |