Leviticus 21:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | maar vir sy familie wat naby hom is, dit is vir sy moeder en sy vader en vir sy seun en sy dogter en sy broer, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | behalwe in die geval van ’n naby familielid — ma of pa, seun of dogter, broer |
| Afrikaans 1933/1953 | behalwe aan sy bloedverwant, sy nabestaande: aan sy moeder en sy vader en sy seun en sy dogter en sy broer; |
| Afrikaans 1983 | Hy mag dit slegs doen in die geval van 'n naaste bloedverwant van hom: sy ma of pa, sy seun of dogter, sy broer |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | behalwe iemand wat sy naby bloedverwant is: sy moeder en vader, sy seun en dogter, sy broer |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Priester mag net raak aan die lyk van iemand wat naby familie is: sy pa, of sy ma, of sy kind of sy broer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dienaar mag wel aan die lyk van sy naaste familie vat, soos dié van sy ma of sy pa, sy seun of sy dogter, sy broer |