Leviticus 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of 'n man wat gebreekte voete of gebreekte hande is,
Afrikaans (NLV) 2011 en of hy ’n gebreekte voet of hand het,
Afrikaans 1933/1953 of iemand wat 'n been of 'n arm gebreek het,
Afrikaans 1983 of met 'n gebreekte voet of hand,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) of 'n man wat 'n breuk aan sy voet of hand gehad het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of sy been of sy arm is af
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) verlam is aan sy voet of sy hand,