Leviticus 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want elkeen wat 'n gebrek het, mag nie nader nie: 'n blinde of 'n kreupele of hy met 'n plat neus of enige iets oorbodig,
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand met ’n liggaamsgebrek mag My nader nie, of hy nou blind of lam of misvormd of gebreklik is,
Afrikaans 1933/1953 Want niemand aan wie 'n liggaamsgebrek is, mag nader kom nie: 'n blinde of 'n lamme of een wat in die gesig vermink is of iemand by wie 'n liggaamsdeel te lank is,
Afrikaans 1983 Geen persoon wat 'n liggaamlike tekortkoming het, mag offer nie: geen blinde of kreupele of iemand met 'n misvormde gesig of liggaamsdeel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, niemand met 'n liggaamsgebrek mag nader kom nie: nie 'n man wat blind of mank is, met 'n haaslip of 'n abnormale ledemaat,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n persoon nie heeltemal gesond is nie, dan mag hy nie naby die altaar kom nie. Hy is miskien blind of kreupel of gebreklik
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Iemand wat blind is, of kreupel of gebreklik is aan sy lyf,