Leviticus 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy mag sy nageslag onder sy volk nie ontheilig nie, want Ek, die HERE, heilig hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat hy nie sy afstammelinge oneer aandoen tussen die lede van die stam nie, want Ek, die Here, het hom heilig gemaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | dat hy nie sy kroos onder sy volksgenote ontheilig nie; want Ek is die HERE wat hom heilig. |
| Afrikaans 1983 | anders is sy nageslag ontwy. Ek, die Here, het hom geheilig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy mag nie sy nageslag onder sy mense ontheilig nie, want Ek, die Here heilig hom.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | sodat hy nie sy nageslag sal ontwy nie, want Ek is die Here, Ek het hom gewy.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy met een van hulle sou trou, mag die kinders wat hy by die vrou kry, glad nie by die Here se tent kom werk nie. Ek is die Here. Ek het hom aan My alleen toegewy.” |