Leviticus 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet 'n vrou in haar maagdelikheid neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die hoëpriester mag net met ’n maagd trou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy moet 'n vrou in haar maagdelike staat neem. |
| Afrikaans 1983 | Die hoëpriester mag net met 'n maagd trou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Hy mag net met 'n maagd trou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die hoëpriester mag net trou met 'n meisie wat 'n maagd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy mag net met ’n vrou trou wat nog nie by ’n man geslaap het nie. |