Leviticus 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet my insettinge onderhou en dit doen: Ek is die HERE wat julle heilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou my gebooie en wees gehoorsaam, want Ek is die Here wat julle heilig maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En onderhou my insettinge en doen dit. Ek is die HERE wat julle heilig. |
| Afrikaans 1983 | Gehoorsaam my voorskrifte en leef daarvolgens. Ek is die Here, Ek heilig julle aan My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet my vaste voorskrifte nakom en dit uitvoer. Ek is die Here wat julle heilig maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet aanhou om te doen wat Ek wil hê. Ek is die Here, Ek wy julle aan My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou vas aan my reëls en leef volgens hulle, want Ek, die Here, het julle aan My alleen verbind.” |