Leviticus 20:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Heilig julle dan en wees heilig, want Ek is die HERE julle God.
Afrikaans (NLV) 2011 Sonder julleself af om heilig te wees, want Ek, die Here, is julle God.
Afrikaans 1933/1953 Toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is die HERE julle God.
Afrikaans 1983 Wy julle aan My. Wees heilig, want Ek is die Here julle God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Sorg dat julle heilig bly; wees heilig, want Ek, die Here, is julle God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet julleself aan My wy, julle moet gewyde mense wees, want Ek is julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Leef vir My met alles wat julle het. Wees aan My toegewyd, want net Ek, die Here, is julle God.