Leviticus 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die mense van die land op enige manier hulle oë vir die man verberg, wanneer hy van sy nageslag aan Molog gee, en hom nie doodmaak nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die mense van die gemeenskap hierdie kinderoffers aan Molek ignoreer en weier om die skuldige ouers dood te maak, |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die volk van die land hulle oë maar enigsins toemaak vir die man as hy van sy kinders aan Molog gee, sodat hulle hom nie doodmaak nie, |
| Afrikaans 1983 | As die burgers hulle oë sluit vir so 'n oortreding en nie die skuldige doodmaak nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, as die volk van die land hulle oë dig sluit vir daardie man en hom nie doodmaak wanneer hy van sy nageslag aan Moleg afstaan nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand het miskien 'n kind van sy nageslag vir Molek gegee, en die mense van die land maak of hulle nie sien wat daardie man gedoen het nie. As hulle die man nie doodmaak nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die volk toelaat dat iemand sy kinders aan Molek afstaan en hom nie doodmaak nie, |