Leviticus 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die HERE, is heilig, en Ek het julle van ander volke afgesonder, sodat julle myne sou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet heilig wees, want Ek, die Here, is heilig. Ek het julle afgesonder van al die ander volke om my eiendom te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die HERE, is heilig; en Ek het julle van die volke afgesonder om myne te wees. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet heilig lewe, want Ek die Here is heilig. Ek het julle afgesonder uit die volke om aan My te behoort. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet vir My heilig wees, want Ek, die Here, is heilig en Ek het julle van die volke afgesonder om aan My te behoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet aan My gewy wees, want Ek, die Here, is heilig. Ek het gesê julle moet my spesiale volk wees tussen die ander volke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet op so ’n manier leef dat dit duidelik is dat julle aan My behoort en vir My leef. Ek is die Here. Ek is die enigste God. Ek het julle onder die nasies uitgesoek om aan My te behoort. |