Leviticus 20:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as 'n vrou na 'n dier nader en daarop gaan lê, moet jy die vrou en die dier doodmaak; hulle moet sekerlik gedood word; hulle bloed sal op hulle wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As ’n vrou met ’n dier gemeenskap het, moet sy en die dier doodgemaak word. Beide moet doodgemaak word, want hulle is skuldig aan ’n baie ernstige oortreding.
Afrikaans 1933/1953 En as 'n vrou naby enige dier kom om daarmee te doen te hê, moet jy die vrou en die dier doodslaan. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.
Afrikaans 1983 'n Vrou wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook. Sulke mense moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar 'n vrou is wat na enige dier gaan om daarmee te paar, moet die vrou en die dier doodgemaak word. Hulle moet beslis sterf. Hulle bloedskuld is op hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as 'n vrou seks het met 'n dier, dan moet julle die vrou én die dier doodmaak. Hulle moet sterf, hulle is skuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n vrou met ’n dier verkeer, moet sy en die dier doodgemaak word.