Leviticus 20:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as iemand met 'n dier gemeenskap het, moet hy sekerlik gedood word; en julle moet die dier doodmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 “As ’n man gemeenskap het met ’n dier, moet hy doodgemaak word en die dier ook.
Afrikaans 1933/1953 En as 'n man vleeslike gemeenskap het met 'n dier, moet hy sekerlik gedood word, en die dier moet julle doodslaan.
Afrikaans 1983 “'n Man wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar 'n man is wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet hy beslis sterf en die dier moet julle doodmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En 'n man wat seks het met 'n dier, moet sterf. Hy moet sterf, en julle moet die dier ook doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Man wat seks het met ’n dier moet doodgemaak word en die dier moet doodgeslaan word.