Leviticus 20:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die man wat met sy vader se vrou gemeenskap het, het die skaamte van sy vader ontbloot; al twee moet sekerlik gedood word; hulle bloed sal op hulle wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As ’n man gemeenskap het met sy pa se vrou, moet beide die man en vrou doodgemaak word, want hulle is skuldig aan ’n baie ernstige oortreding.
Afrikaans 1933/1953 En as 'n man met sy vader se vrou gemeenskap het, het hy die skaamte van sy vader ontbloot. Hulle altwee moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.
Afrikaans 1983 Iemand wat gemeenskap het met een van sy pa se vrouens, bring skande oor sy pa. Hy en die vrou moet albei doodgemaak word. Hulle verdien die dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar iemand is wat by sy vader se vrou slaap, het hy naaktheid wat aan sy vader behoort, ontbloot. Hulle moet albei beslis sterf. Hulle bloedskuld is op hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En 'n man wat seks het met sy pa se vrou, moet sterf, hy het skande gebring oor sy pa se naam. Die man en die vrou moet altwee sterf, hulle is skuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n man by een van sy pa se vroue slaap, bring hy sy pa in die skande. Al twee is skuldig en hulle moet doodgemaak word.