Leviticus 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as dit op die derde dag geëet word, is dit 'n gruwel; dit sal nie aanvaar word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As enige deel van die offer op die derde dag geëet word, is dit onrein en sal Ek dit nie aanvaar nie.
Afrikaans 1933/1953 En as dit tog op die derde dag geëet word, sal dit 'n onrein ding wees; dit sal nie met welgevalle aangeneem word nie.
Afrikaans 1983 Wie daarvan op die derde dag eet, eet iets onreins. Dit is nie vir My aanneemlik nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As dit wel op die derde dag geëet word, is dit iets walgliks. Dit is nie aanvaarbaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand op die derde dag van die vleis eet, dan sal die Here dit nie aanvaar nie, die vleis is onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is nie vir My reg as daar nog op die derde dag van die vleis van die offer geëet word nie. Dit het dan alreeds sleg geword.