Leviticus 19:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle 'n dankoffer aan die HERE bring, moet julle dit volgens julle eie wil bring.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wanneer jy ’n maaltydoffer vir die Here offer, doen dit so dat dit van jou aanvaar sal word.
Afrikaans 1933/1953 En as julle 'n dankoffer aan die HERE slag, moet julle dit so offer, dat julle welgevalle kan vind.
Afrikaans 1983 “Wanneer julle 'n maaltydoffer vir My, die Here, slag, moet julle dit so doen dat julle vir My aanneemlik is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Wanneer julle vir die Here 'n •maaltydoffer slag, moet julle dit so slag dat dit tot julle voordeel strek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer julle vir die Here 'n ete-offer slag, dan moet julle dit so doen dat die Here julle aanvaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer jy ’n offer vir die Here bring om te wys dat jou gesindheid teenoor Hom reg is, offer dit dan so dat die Here ook teenoor jou ’n goeie gesindheid kan hê.