Leviticus 19:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet julle al my insettinge en al my verordeninge onderhou en dit doen: Ek is die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet al my gebooie en bepalings noukeurig gehoorsaam, want Ek is die Here.”
Afrikaans 1933/1953 Daarom moet julle al my insettinge en al my verordeninge onderhou en dit doen. Ek is die HERE.
Afrikaans 1983 Gehoorsaam al my voorskrifte en bepalings en leef daarvolgens. Ek is die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet al my vaste voorskrifte en al my beslissings nakom; julle moet dit uitvoer. Ek is die Here. ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet alles doen wat Ek sê en besluit. Ek is die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet julle my reëls en voorskrifte volg en volgens hulle optree. Ek is die Here.”