Leviticus 19:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag geen ongeregtigheid doen in oordeel, in hoogte, in gewig of in maat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie oneerlik wees wanneer julle meet of weeg of inhoud bepaal nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle mag geen onreg doen in die gereg, in lengtemaat, gewig of inhoudsmaat nie.
Afrikaans 1983 “Julle mag nie bedrog pleeg wanneer julle meet of weeg of inhoud bepaal nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Julle mag nie onreg pleeg in die regspraak wanneer dit gaan oor lengte, gewig en inhoudsmaat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle mag nie mense bedrieg wanneer julle meet en weeg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie kul as julle iets moet afmeet of dit op ’n skaal weeg of die inhoud daarvan moet bepaal nie.