Leviticus 19:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as 'n vreemdeling by jou in julle land vertoef, mag julle hom nie kwel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie die vreemdelinge wat in jou land bly, uitbuit nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as 'n vreemdeling by jou in julle land vertoef, mag julle hom nie verdruk nie. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer daar 'n vreemdeling by julle in julle land woon, mag julle hom nie onderdruk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Wanneer 'n vreemdeling by jou verblyf het in julle land, mag julle hom nie verdruk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer 'n vreemdeling by julle in die land woon, dan mag julle hom nie laat swaarkry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [33-34] Moenie ’n buitelander wat tydelik by julle in die land bly, uitbuit nie. Behandel hom soos ’n gebore Israeliet. Jy moet vir hom omgee soos jy vir jouself omgee. Julle was immers in Egipte maar ook self buitelanders. Ek is die Here julle God. |